Kontakpersone

Dries Meyer 082 785 8747 - Groot Uitstallers

Theuns Briers 072 262 1552 - Klein Uitstallers

Pieter Buys 083 660 9356 - Buite Arena

Manus Fourie 083 701 7729 - Vee Uitstallers

Piet Engelbrecht 083 702 5287 - Voorsitter

 

- 9 & 10 MEI

Vrydagaand 9 Mei is die groot opskop saam met Nicholis Louw en Liane May.

Kontantkroeg beskikbaar.

Saterdag 10 Mei gaan daar vele uitstallers wees en Mej papfees en Mnr Kragman sal dit nog meer opwindend maak. Veeuitstallers sal die krale volstaan en aktiwiteite soos 'paintball', helikopterritte en springkastele sal deel wees van die pret en plesier.

Die volgende kunstenaars sal deur die dag optree:
Eden, Arno Jordaan, Nadine en Bok van Blerk.

Uitstallers is steeds welkom maar die kosstalletjies is reeds voltallig.